# Die Vereniging van Staatsamptenare het die regering van Mpumalanga se misbruik van 39,5-miljoen-rand in gevalle van onregverdige afdankings, veroordeel. Die Department van Landbou het miljoene bestee op mislukte regstappe, terwyl hy beslissings van die Arbeidshof ignoreer en dienslewering ondermyn. Phumzile Zulu van die vakbond sê hy dring aan op onafhanklike ondersoeke in alle onregverdige afdankingsake, die herindiensneming van geaffekteerde werkers, en aanspreekliheid vir amptenare en regsspanne. Zulu sê hierdie patroon van misbruik ondermyn die publiek se vertroue en beklemtoon sistemiese bestuursfoute in die provinsie.
Staatsdiensvakbond kritiseer regering se regstaktiek in gevalle van onregverdige afdankings