# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die meer as elf-miljard-rand wat provinsiale Gesondheidsdepartemente aan die Nasionale Gesondheids-laboratoriumdiens skuld. KwaZulu-Natal skuld die meeste, naamlik net meer as 4,8-miljard-rand, gevolg deur Gauteng met 3,2-miljard en die Oos-Kaap met meer as 1,1-miljard. Claude Naicker van die vakbond sê die stygende skuldkrisis belemmer die diens se vermoë om broodnodige gesondheidsorgdienste te bied:
Staatsamptenare vra dringende ingreep by skuldkrisis van Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens [KLANK]
ENG NaickerONDebtCrisis