# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die voortdurende plasingskrisis in kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding. Meer as 30-duisend studente wag steeds op opleidingsgeleenthede in die werksplek. Claude Naicker van die vakbond sê die probleem word vererger omdat hoër onderwys-instellings ongeveer 165-duisend studente se sertifikate terughou weens die toenemende skuldkrisis:
Staatsamptenare vra dringende hulp met plasing van 30-duisend studente [KLANK]
ENG NaickerONStudents