Skip to content

Spitsberaad bemagtig vroue om sukses in sport te behaal

# Die derde jaarlikse spitsberaad vir vroue wat sukses in sport behaal, is by die Gordon Instituut vir Bedryfswetenskap in Johannesburg aan die gang. Die beraad, as deel van die veldtog ‘She Owns Her Success‘, bemagtig vroue in sport om persoonlike handelsmerke te ontwikkel, suksesstories te deel, en toegang te verkry tot finansiële en geestesgesondheidsvaardighede. Die beraad voorsien ook ‘n bemagtigingplatform vir groei, en mik om grense te verbreek en die selfvertroue van vroue in die sportindustrie te ontwikkel.