Skip to content

Spies waarsku oor gebrek aan beleid in munisipale polisiedepartemente [KLANK]

# Die afgetrede adjunkhoof van Ekurhuleni se metropolisie, Revo Spies, is ernstig bekommerd oor die gebrek aan ‘n beleid oor misdaadklarings binne munisipale polisiedepartemente. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê daar is nie ‘n stelsel om amptenare op te spoor wat misdaadrekords kry terwyl hulle in diens is nie. Spies waarsku swak data-integrasie tussen munisipale en nasionale polisiestelsels laat ongeskikte amptenare toe om steeds vir die departemente te werk, selfs al word hulle skuldig bevind aan ernstige misdade soos moord:

ENG-SpiesOnPolicy