Skip to content

Spazawinkels wat op registrasie wag, sal nie gepenaliseer word nie [KLANK]

# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê Vrydag se sperdatum beteken nie dat die probleme en uitdagings met voldoening deur spazawinkels en voedselhanteringspunte verby is nie. Gister was presies 107 dae sedert president Cyril Ramaphosa die registrasie van alle spazawinkels en voedselafsetpunte aangekondig het ná sterftes weens voedseloordraagbare siektes. Ndabeni-Abrahams sê spazawinkels en voedselondernemings wat aansoek gedoen het om te registreer en daarop wag, sal nie gepenaliseer word nie:

ENG AbrahamsOnBusinessSupport