Skip to content

Sosiale media oorstroom met protesoptrede en versoekskrifte namate geregtigheidsbeweging spoed optel [KLANK]

# ‘n Versoekskrif wat geregtigheid eis vir die sewe-jarige Cwecwe, nadat sy by Bergville College in Matatiele, in die Oos-Kaap verkrag is, het meer as 670-duisend handtekeninge gewerf. Die uitstorting van ondersteuning duur voort, met ‘n optog wat môre in Kaapstad sal plaasvind Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het op die Uyinene Mrwetyana-gedenklesing in Makhanda gepraat en sê die voorval in Oktober verlede jaar,  het tot nasionale verontwaardiging gelei, met die skool wat beskuldig word dat die situasie verkeerd hanteer is:

ENG GwarubeOnCwecwe