Skip to content

Solidariteit vra G4S en Korrektiewe Dienste om Mangaung-werkerskrisis vinnig op te los [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit het die sekuriteitsmaatskappy G4S en die Departement van Korrektiewe Dienste versoek om dringend met meer as 50 werknemers by die Mangaung Korrektiewe Sentrum in die Vrystaat te vergader wat sedert verlede maand nie hulle gewone salarisse ontvang het nie. Werkers is vasgevang in ‘n voortgesette regsgeskil oor die oorname van die fasiliteit. Theunis van Staden van die vakbond het beide partye aangespoor om tot ‘n ooreenkoms te kom oor tussentydse finansiële verligting en ondersteuning:

ENG TheunisOnPayCrisis