# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair-vlieëniers vra voor vandag se mediasiegesprekke, vir beter werksomstandighede en meer tyd met hulle gesinne. Die dispuut is nou voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie en probeer om die voortgesette uitsluiting op te los. Voorstelle sluit in gewaarborgde afnaweke, skofruil-moontlikhede , en vergoeding wanneer daar op rusdae gewerk word. Gideon du Plessis van Solidariteit glo ‘n regverdige reëling kan die uitsluiting keer, werksaamhede bestendig en vertroue tussen vlieëniers en die bestuur herstel:
Solidariteit vra FlySafair moet voorkeur gee aan vlieëniers se gesinstyd en rus [KLANK]
AFR GideonOnMediation