Skip to content

Solidariteit versoek regslui om aan te sluit by stryd teen SEB-sektorkodes [KLANK]

# Solidariteit se Regsnetwerk het ‘n hofaansoek ingedien teen nuwe swart ekonomiese bemagtigings-sektorkodes in die regsberoep. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die kodes in September onderteken. Solidariteit voer aan die kodes is onwettig en ongrondwetlik en oorreguleer die regsektor. Riaan Visser van Solidariteit meen die voorgeskrewe raskwotas vir regsfirmas beperk vryheid van keuse, beïnvloed eienaarskap en het ‘n onregverdige uitwerking op bestuurstrukture:

AFR VisserOnCodes