# Solidariteit se Navorsingsinstituut het G20-lidlande versoek om tydens die komende beraad dié maand aan Suid-Afrika se rassebeleid aandag te skenk. Die instituut het ‘n versoekskrif aan G20-ambassades in Pretoria oorhandig waarin hy lande aanmoedig om vrae te vra oor Suid-Afrika se nakoming van internasionale teen-diskriminasiekonvensies. Solidariteit se woordvoerder, Connie Mulder, sê meer as 140 rasgebaseerde wette ondermyn gelykheid en ekonomiese samewerking. Hy noem dit hindernisse anders as tariewe in die pad van internasionale beleggings:
Solidariteit versoek G20 om SA aanspreeklik te hou vir rassewette [KLANK]
AFR-MulderOnRace