# Die vakbond Solidariteit het ‘n amptelike geskil met die regering verklaar by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad, Nedlac, oor grootskaalse afleggings, met verwysing na swak infrastruktuur, onbestendige kragvoorsiening en beleidsmislukkings. Die vakbond sê derduisende poste is reeds geraak, met meer poste wat in die komende maande in gevaar is. Solidariteit beskuldig president Cyril Ramaphosa daarvan dat hy herhaalde waarskuwings en voorstelle ignoreer. Woordvoerder Dirk Hermann sê formele bemiddeling is nou nodig om werksgeleenthede te beskerm:
Solidariteit verklaar amptelike geskil met regering oor afleggings [KLANK]
AFR-HermannOnJobs