# Die Solidariteit-beweging het ‘n digitale kulturele tuiste, MyHartland, bekend gestel om Afrikaners wêreldwyd met hul taal, erfenis en gemeenskap te verenig. Dis geïnspireer deur suksesvolle diaspora-projekte oorsee en bied nuus, kulturele inhoud, hulpbronne vir kinders en geleenthede om projekte in Suid-Afrika te ondersteun. Volgens Marisa Engelbrecht van Solidariteit is die doel van MyHartland om Afrikanertradisies vir toekomstige geslagte te bewaar en Afrikaners wêreldwyd te verenig deur gedeelde identiteit, aktiewe betrokkenheid en kulturele trots:
Solidariteit stel globale platform bekend om Afrikaners te verenig [KLANK]
AFR EngelbrechtOnMyHartland