Skip to content

Solidariteit sê Suid-Afrika se verhouding met Iran is nie in die nasionale belang nie [KLANK]

# Solidariteit sê die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, is verkeerd dat Suid-Afrika se verhouding met Iran in Suid-Afrika se nasionale belang is. Hy het die beleid van onverbondenheid verdedig na kritiek van die Amerikaanse ambassadeur, Leo Brent Bozell, oor adjunkpresident Paul Mashatile se besoek aan China en ‘n Iranse ampsdraer se besoek aan Pretoria. Woordvoerder Jaco Kleynhans sê Suid-Afrika se onafhanklike buitelandse beleid moenie ekonomiese skade veroorsaak nie:

AFR KleynhansOnRelations