# Die Solidariteit Navorsingsinstituut se jongste tariefbarometer toon dat Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA in September toegeneem het, hoofsaaklik as gevolg van goud, wat vrygestel is van Amerikaanse tariewe. Ekonomiese navorser Theuns du Buisson waarsku dat uitvoere, met die uitsondering van edelmetale, laag en wisselvallig bly. Hy doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om beter handelsvoorwaardes te beding om uitvoere te stabiliseer, werkgeleenthede te beskerm en nywerhede te ondersteun:
Solidariteit Navorsingsinstituut dring aan op beter tariefonderhandelinge om werksgeleenthede te beskerm [KLANK]
AFR DuBussonOnTarrifs
ENG DuBussonOnTariffs