# Die vakbond Solidariteit is op 18 November in die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n dringende poging om die verwydering van sy ‘rasbanier’ deur die Johannesburgse Metropolisie te betwis. Die banier het deel gevorm van die vakbond se veldtog oor rassewette voor die G20-beraad. Anton van der Bijl van Solidariteit sê die stad het die banier onwettig sonder kennisgewing verwyder en beskuldig die Gautengse premier Panyaza Lesufi van politieke inmenging:
Solidariteit gaan hof toe oor ‘rasbanier’ wat deur Johannesburgse Metropolisie verwyder is [KLANK]
AFR AntonOnBanner