Skip to content

Solidariteit eis dat regering swart ekonomiese bemagtiging skrap met G20-kollig op SA [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit het sy oproep hernu vir die regering om swart ekonomiese bemagtiging te skrap, terwyl Suid-Afrika voorberei om die G20-beraad in November aan te bied. Volgens die vakbond gaan die ekonomie steeds gebuk onder swart ekonomiese bemagtiging en verryk ‘n polities-verbonde elite, terwyl miljoene werkloos is. Theuns du Buisson van Solidariteit gee swart ekonomiese bemagtiging die skuld vir minder beleggings, toenemende ongelykheid en die ondermyning van ekonomiese groei:

 

AFR TheunsOnPolicies