Skip to content

Solidariteit beskuldig FlySafair dat hy KVBA-bemiddeling weier [KLANK]

# Solidariteit beskuldig FlySafair dat hy weier dat die Kommissie van Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie ingryp in die vlieënier-staking wat vanoggend begin het. Die lugredery het reeds meer as 20 vlugte afgestel weens die arbeidsoptrede. Die vakbond eis ʼn salarisverhoging van 10,5-persent vir sy lede terwyl die laekoste-redery 5,7-persent aanbied. Helgard Cronjé van Solidariteit sê die vlieëniers vra bloot dat hulle salarisse reggestel word ná die besnoeiings tydens die Covid-19-pandemie:

AFR CronjeOnDispute