Skip to content

Sokker: Skeidsregters by Wêreldbeker-klub sal lyfkameras dra

# Sokker: Skeidsregters by hierdie jaar se Klub Wêreldbeker sal met lyfkameras toegerus word en beveel word om nuwe reëls toe te pas om tydmors deur doelwagters te verminder. Die kameras sal op ‘n proefbasis gebruik word nadat dit laasmaand goedgekeur is. Die voorsitter van FIFA se skeidsregterskommitee, Pierluigi Collina, sê hulle dink dit sal kykers ‘n nuwe ervaring bied vanuit ‘n kamerahoek wat nog nooit voorheen aangebied is nie. Die visuele beelde sal ook vir afrigtingsdoeleindes gebruik word.