Skip to content

Sokker: Mexiko gereed vir Wêreldbeker-openingswedstryd teen Bafana [KLANK]

# Sokker: Mexiko se ambassadeur in Suid-Afrika, Sara Valdes Bolano, sê haar land is gereed om Bafana Bafana te ontvang in die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi. Die wedstryd op Estadio Azteca op 11 Junie vind plaas 16-jaar nadat die twee lande gelykop gespeel het in die openingswedstryd van die toernooi in Suid-Afrika in 2010. Bolano het in Pretoria gesê haar land sien ook uit na die legendes-wedstryd tussen gewese spelers van 2010 in Pachuca:

ENG-BolanoOnBafana