# Sokker: Bafana Bafana se voormalige afrigter, Hugo Broos, is trots daarop om die eerste nasionale spanafrigter in 32 jaar te wees wat sy volle kontrak voltooi. Hy sê dit weerspieël die span se sukses en die sterk verhoudings wat gebou is. Die Belg sê hy vertrek slegs omdat dit moeilik is sonder sy gesin. Broos sê die respek en ondersteuning wat hy ontvang het, maak dit ‘n besonder emosionele afskeid:
Sokker: Broos is trots op sy termyn as Bafana Bafana se afrigter [KLANK]
ENG-BroosOnExit