Skip to content

Soil of Africa verwerp spesiale verlof vir Mchunu [KLANK]

# Die burgerregtegroep Soil of Africa het president Cyril Ramaphosa se besluit verwerp om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas en dit bestempel as ‘n daad van ontduiking en nie aanspreeklikheid nie. Voorsitter Bongani Ramontja sê hulle dring daarop aan dat Mchunu dadelik afgedank moet word oor beskuldigings van georganiseerde misdaad. Hy vra die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, wat die aantygings gemaak het, moet as minister van Polisie aangestel word:

ENG-RamontjaOnMchunu