# ʼn Soektog is aan die gang na ʼn helikopter met vier mense aan boord wat in die Krugerwildtuin vermis geraak het. Die vlieënier, twee polisie-speurders en ʼn omgewingsmisdaad-ondersoeker was aan boord. Polisiewoordvoerder Donald Mdhluli sê die helikopter het gister verdwyn tydens die ondersoek na ʼn karkas wat gevind is:
Soektog aan die gang na vermiste helikopter met vier mense aan boord in Krugerwildtuin [KLANK]
ENG MdhluliONChopper