# Die dodetal in die Oos-Kaapse oorstromings het tot 95 gestyg terwyl soek- en reddingsoperasies met behulp van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag voortduur. Ses-en-tagtig van die liggame wat gevind is, is deur families uitgeken en die proses om die res te identifiseer, gaan voort. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê regeringsinstellings en nieregeringsorganisasies se ondersteuning was van hulp:
Soek- en reddingspogings gaan voort terwyl dodetal in Oos-Kaapse oorstromings tot 95 styg [KLANK]
ENG KhuselwaonSupport