Skip to content

SOE verwelkom uitspraak wat R85-miljoen grensmuurtender tersyde stel [KLANK]

# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n uitspraak van die Spesiale Tribunaal verwelkom wat ‘n tender van 85-miljoen-rand tersyde stel wat aan ISF Shula Joint Venture toegeken is vir ‘n KwaZulu-Natalse grensmuur. Die tribunaal het bevind dat slegs ‘n deel van die projek voltooi is ten spyte daarvan dat die meeste fondse betaal is en het die terugbetaling van winste en regskoste gelas. Die nasionale woordvoerder van die eenheid, Selby Makgotho, het aan SABC News gesê die eenheid sal strafregtelike bewyse na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys:

ENG-MakgothoOnWall