Skip to content

Smith sê aanval op DA-raadslede waarskynlik toevallig [KLANK]

# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, sê die aanval op drie DA-parlementslede in Philippi was waarskynllik ‘n toevallige roof- of kapingspoging. Een verdagte is gewond nadat Ian Cameron uit selfverdediging geskiet het, terwyl drie ander gearresteer is met een nog op vrye voet. Smith het aan SABC News gesê geweldmisdaad bly in ‘n groot bekommernis in Philippi ten spyte van die onlangse daling in misdaad:

ENG-SmithOnPowers