# Slegs een van die Guptas se drie Saxonwold-eiendomme is gister op ʼn veiling verkoop. Die eiendomme wat eens die middelpunt van die staatskaping-saga was, staan sedert 2018 leeg toe die Gupta-broers uit Suid-Afrika gevlug het te midde van toenemende bewerings van korrupsie. Die eiendom het 3,3-miljoen-rand gehaal wat 40-persent minder is as sy gelyste waarde. Graham van Niekerk van Park Village Auctions het aan die SABC gesê hulle is nie verbaas dat die twee luukser eiendomme, waarvan een 17 en-suite slaapkamers het, nie verkoop is nie:
Slegs een van die Guptas se Saxonwold-eiendomme is verkoop teen R3,3-miljoen [KLANK]
ENG VanNiekerkOnProperties