# Die Madlanga Regterlike Kommissie van Ondersoek sê slegs 300 sitplekke sal beskikbaar wees vir die eerste openbare sittings by die Bridgette Mabandla-justisiekollege in Pretoria. Die openbare sittings oor misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel is geskeduleer vir Woensdagoggend om 10-uur, met die daaropvolgende sessies wat om 9:30 begin. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, het deelnemers aangespoor om vroeg op te daag weens streng toegangsbeheer:
Slegs 300 sitplekke vir publiek by hoëprofiel-regterlike kommissie in Pretoria [KLANK]
ENG MichaelsOnSeats