Skip to content

Skoor-voorsitter sê staat sal ineenstort as hy werk volgens populistiese idee dat belasting nooit verhoog nie [KLANK]

# Die parlementêre staande komitee oor Finansies se voorsitter, Joe Maswanganyi, waarsku teen die bevordering van populistiese idees soos teenstand teen belastingbeleid. Dit volg nadat sommige politieke partye die verhoogde brandstofheffing verwerp het wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, die week in sy gewysigde begroting aangekondig het. Die verhoging in die brandstofheffing moet opmaak vir hierdie boekjaar se begrotingstekort nadat die BTW-verhoging geskrap is. Maswanganyi sê belasting stel die regering in staat om noodsaaklike openbare goedere te befonds:

ENG MaswanganyiOnTaxation