# Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge sal vandag met sy ondersoek na die Padongelukkefonds se finansiële sake begin. Die voorsitter, Songezo Zibi, sê die ondersoek sal onbetaalde eise, verkwistende uitgawes, korrupsiebewerings en onreëlmatige verkryging ondersoek. Die ondersoek volg ná maande van onbetroubare of verlore inligting. Hy het bevestig die ondersoek sal tot middel November duur, met ‘n finale verslag wat na verwagting teen Desember voor die Nasionale Vergadering ter tafel gelê sal word:
Skoor-ondersoek na wanadministrasie en korrupsie by Padongelukkefonds begin [SOUND]
ENG-ZibiOnRAF