# Die Cambridge Dictionary het die afgelope jaar ses-duisend nuwe woorde op sy aanlyn uitgawe bygevoeg. Dit sluit in TikTok-neigings en uitdrukkings op sosiale media soos skibidi, delulu en tradwife. Die woorde het algemene gebruik geword op sosiale en hoofstroommedia en word ook gekoppel aan bekendes en toonaangewers soos Kim Kardashian. Die woordeboek se uitgewery-bestuurder, Wendalyn Nichols, het aan Sky News gesê hulle voeg net woorde by wat in die taal sal staande bly:
‘skibidi’ en ‘delulu’ onder ses-duisend nuwe woorde bygevoeg op aanlyn Cambridge Dictionary [KLANK]
ENG NicholsOnPower