Skip to content

Sizakhele Dyantyi aangestel as nuwe polisiekommissaris in Wes-Kaap [KLANK]

# Luitenant-generaal Sizakhele Dyantyi is aangestel as die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris. Hy volg luitenant-generaal Thembisile Patekile op, wat verlede maand ná vier dekades afgetree het. Dyantyi het in 1992 aangesluit by die Suid-Afrikaanse Polisiediens en daarna verskeie senior leiersrolle beklee. Hy begin Saterdag amptelik in die posisie. Dyantyi sê hy sal bewysgedrewe wetstoepassing versterk, met die fokus op veiligheid in gemeenskappe:

ENG-DyantyiOnPosition