# Die Siyafana Sonke-aksieveldtog vra ‘n dringende vergadering met die Presidensie en sleutel‑regeringstrukture om diskriminerende geweld te beëindig voor Dinsdag se beplande landswye betogings. Woordvoerder July Eccles sê hulle eis die onmiddellike inhegtenisneming van aanhitsers en vigilante‑optrede, spesifiek leiers van Operation Dudula en March and March, naamlik Zandile Dubula, Jacinta Ngobese‑Zuma, Nkosikhona Ndabandaba en Ngizwe Mchunu, vir die aanhitsing van geweld en haat, sowel as aanranding, onwettige deursoekings en ander misdade:
Siyafana Sonke eis onmiddellike inhegtenisneming van anti-migrante-sleutelfigure [KLANK]
AFR JulyEcclesONArrest