# Suid-Afrika loop die gevaar om teen Junie 2026 ‘n tekort aan aardgas te hê. Die Afrika-energieleierskapsentrum by die Universiteit van die Witwatersrand se Sakeskool, in samewerking met die Nywerheidsgasverbruikersvereniging van Suider-Afrika bied ‘n simposium aan om die uitdaging aan te spreek. Die simposium is gemik op die verkenning van oplossings vir langtermyn gassekerheid. ‘n Professor van die Wits-Sakeskool, Maurice Radebe het aan die SABC gesê die gaskrisis bedreig talle nywerhede:
Simposium soek langtermynoplossings vir aardgas-sekerheid in die land [KLANK]
ENG-RadebeOnGas