Skip to content

Sibiya se regsverteenwoordiger vra hof se oordeel oor forum om sy saak aan te hoor [KLANK]

# Die nasionale adjunkkommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, se regspan vra dat die Hooggeregshof in Pretoria moet besluit watter forum toepaslik is om sy saak aan te hoor. Sibiya betwis die besluit van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, om hom op spesiale verlof te plaas na bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Sibiya se regsverteenwoordiger, Kameel Premhid, voer aan dat dit toepasliker sal wees vir die kommissie van ondersoek om die saak te behartig eerder as Masemola:

ENG-PremhidOnSibiya