Skip to content

Sibiya beloof om nie te bedank te midde van bewerings van korrupsie en geldwassery nie [KLANK]

# Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê hy sal nie bedank nie en daag owerhede uit om hom af te dank. Die nasionale Ingrypingseenheid, Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het gister op sy huis in Centurion in Gauteng toegeslaan en verskeie elektroniese toestelle gekonfiskeer. Die operasie vorm deel van ‘n ondersoek na bewerings van korrupsie, geldwassery en regsverydeling. Sibiya verwys na die klopjag as magsmisbruik:

ENG SibiyaOnPower