# Die Mayibuye Afrika-beweging se nasionale sameroeper, Floyd Shivambu, sê die uitslag van die algemene verkiesing in 2024 het bewys politieke partye slaag nie daarin om die meerderheid se harte te wen nie. Die beweging se raadplegingsproses oor die moontlike stigting van ʼn nuwe politieke party, is Sondag in KwaZulu-Natal afgehandel. Shivambo, die MK-party se voormalige sekretaris-generaal en gewese EFF-adjunkpresident, sê die beweging is nie ʼn wegbreekparty van die MK-party of die EFF nie, maar ʼn organisasie wat op sy eie bestaan:
Shivambu sê Mayibuye Afrika is nie ’n wegbreekparty van die MK-party of die EFF nie [KLANK]
ENG ShivambuOnMovement