Skip to content

Shadrack Sibiya gekant teen plan van hertoewysing van 121 dossiere [KLANK]

# Die Nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die adjunk-polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sy voorstel teengestaan het oor die hertoedeling van die 121 dossiere en lede van die taakspan oor politieke moorde. Masemola het getuig dat hy die hertoedeling voorgestel het omdat die eenheid te min lede gehad het, maar Sibiya het die voorstel verwerp. Hy sê hy was bekommerd oor hoe die taakspan se ontbinding hanteer sou word sonder om sensitiewe ondersoeke te raak wat reeds voor die hof is: 

ENG MasemolaOnRelocation