# Die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat het ses beamptes van die Ekurhuleni-metropolisie se dwelmeenheid in hegtenis geneem vir roof en regsverydeling. Die beamptes het na bewering ‘n buitelander vir ‘n verkeersoortreding voorgekeer en op sy geld beslag gelê. Lizzy Suping van OPOD sê die beamptes word aangehou by die Boksburg-polisiestasie en hulle sal binnekort in die hof verskyn:
Ses Ekurhuleni-metropolisiebeamptes vir roof gearresteer [KLANK]
ENG-SupingOnOfficers