Skip to content

Senior polisiebeamptes en sakeman borgtog van R20 000 toegestaan in goudsaak [KLANK]

# Die polisie se hoof van Teenintelligensie, Feroz Khan, die Gautengse hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, en die sakeman Tariq Downes is borgtog van twintig-duisend-rand toegestaan in die Kemptonparkse Landdroshof in Gauteng. Hulle staan ​​tereg op aanklag van die onwettige besit van edelmetaal en regsverydeling. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê Downes is na bewering in 2021 op die OR Tambo Internasionale Lughawe vasgetrek 62-duisend-rand se goud:

ENG-KganyagoOnOfficials