# Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in die ondersoek na die dood van die gewese adjunk-nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing. Die 59-jarige Sindile Mfazi se dood in 2021 is aanvanklik toegeskryf aan Covid-19, maar forensiese toetse het later tekens van gif in sy oorskot gekry. Die polisie het gisteraand klopjagte uitgevoer op verskeie eiendomme van polisielede in Centurion, Pretoria. Nasionale woordvoerder Athlenda Mathe sê talle hoëprofiel-individue is as persone van belang geïdentifiseer:
Senior polisie-offisier Sindile Mfazi se dood in 2021 is nou ’n moordondersoek [KLANK]
ENG MatheOnMfaziMurderCase