# ‘n Getuienisleier van die Madlanga-kommissie, advokaat Mahlape Sello, het beswaar gemaak teen onderbrekings deur sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regsverteenwoordiger, advokaat Annelene van der Heever. Die dispuut het ontstaan tydens ondervraging oor opnames en versekerings wat na bewering deur die Nasionale Vervolgingsgesag verskaf is rakende Matlala se status as ‘n verdagte. Sello het aangevoer Van der Heever kan nie haar ondervraging vooruitloop of die ondervraging onderbreek nie. Sy het volgehou Matlala moet die vraag beantwoord:
Sello en Van der Heever bots oor onderbrekings [KLANK]
ENG-Sello-VanderHeeverOnInteruption