Skip to content

Section27, TAC, en Sonke sluit aan by mylpaalsaak om sekswerk te wettig [KLANK]

# Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het Section27, wat die Treatment Action Campaign verteenwoordig, en Sonke Gender Justice as vriende van die hof erken in ‘n mylpaalsaak wat die kriminalisering van sekswerk in Suid-Afrika sal uitdaag. Die hoofverhoor sal van 18 tot 20 Mei volgende jaar in Kaapstad plaasvind. Khuselwa Dyantyi van Section27 sê die organisasies sal bewyse lewer oor hoe die wette toegang tot gesondheidsorg beperk, geweld vererger en diskriminasie teen sekswerkers aandryf:

ENG DyantyiOnCase