Skip to content

SECTION27 sê strafregtelike vervolging in die Life Esidimeni-tragedie is ’n betekenisvolle stap na geregtigheid [KLANK]

# SECTION27 sê die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om individue te vervolg wat by die Life Esidimeni-tragedie betrek word, is ʼn betekenisvolle stap na geregtigheid en aanspreeklikheid. Minstens 141 pasiënte is tussen 2015 en 2016 dood nadat hulle van gelisensieerde fasiliteite na ongeregistreerde en swak toegeruste nieregeringsorganisasies verskuif is. SECTION27 se uitvoerende direkteur, Sasha Stevenson, sê die staat moet sy verbintenis om die regte, waardigheid en lewens van almal in psigiatriese inrigtings te beskerm, deur optrede toon:

ENG StevensonOnNPADecision