Skip to content

Sebola beweer boodskappe tussen Ngu en Alpha het beweging van kokaïenbesending gemonitor [KLANK]

# Luitenant-kolonel Nkoana Sebola van die Valke het aan die Madlanga-kommissie gesê boodskappe tussen die sakeman Tumelo Ngu en die vermeende polisie-informant, Alpha, wat die verkryging van foto’s, seëlnommers en bestuurdersbesonderhede bespreek het, hou verband met houers wat 715 kilogram kokaïen ter waarde van ‘n geraamde 300-miljoen-rand vervoer het. Sebola het getuig volgens die kommunikasie was pogings om die beweging van die vrag te monitor en sleutelpersoneel te identifiseer wat by die vervoer van die houers betrokke was:

ENG-SebolaOnDriver