# Die Departement van Binnelandse Sake sê 203 banktakke bied nou slim ID-vervanging aan deur sy vennootskap met die banksektor wat in Maart bekendgestel is. Minister Leon Schreiber sê toegang tot slim ID-dienste het binne drie maande met 73-persent verhoog. Hy sê die projek vervang die groen ID-boekies en sal identiteitsdiefstal verminder. Schreiber sê hul beoog om teen die einde van die jaar uit te brei na 750 banktakke:
Schreiber loof vinnige groei van slim ID-stelsel [KLANK]
ENG SchreiberOnProgress