# Jan Scheepers is vanaf môre die nuwe provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, nadat hy bevorder is tot luitenant-generaal. Scheepers het byna 40-jaar ondervinding in die Polisiediens. Hy was sedert die begin van verlede maand die waarnemende kommissaris ná luitenant-generaal Thembi Hadebe se aftrede. Die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, sê sy aanstelling vorm deel van pogings om leierskap te versterk en misdaadbekamping te verbeter in Limpopo:
Scheepers aangestel as nuwe polisiekommissaris in Limpopo [KLANK]
ENG-DimpaneOnScheepers