# Die uitvoerende hoof van die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA, Themba Matlou, sê die agentskap versterk sy stelsels, skakel skuiwergate uit, ondersoek bewerings van wangedrag en verseker skuldiges word aanspreeklik gehou. SASSA het sedert April verlede jaar 134 klagtes van beweerde bedrog en wangedrag teen sy amptenare ontvang, waarvan 106 afgehandel en 28 hangende is. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, sê 65 amptenare is na tugprosesse afgedank:
SASSA versterk stelsels om bedrog en wangedrag op te spoor [KLANK]
ENG TshonaONMisconduct