Skip to content

SARB-president Kganyago sê dit is ‘n prioriteit om verwagtinge terug te bring op teiken [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê hy is bekommerd dat inflasieverwagtinge bo die sentrale bank se drie-persent-teiken gestyg het. In reaksie op olieskokke as gevolg van die Midde-Oosterse oorlog, het die bank rentekoerse in Mei vir die eerste keer in drie jaar verhoog. Dit was met 25 basispunte tot sewe persent. Kganyago het aan Bloomberg gesê kerninflasie, wat energie- en voedselpryse uitsluit, na sal verwagting in die eerste kwartaal van volgende jaar ‘n hoogtepunt bereik:

ENG KganyagoOnInflation