# Die polisie vra Thato Madisha en Sello Uoane om hulleself by hul naaste polisiestasie oor te gee. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die twee is verdagtes in die saak van die vermoorde joernalis, Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli. Die paartjie se liggame is gevind in die KwaMhlanga-omgewing in Mpumalanga. Sy sê die polisie glo die verdagtes het ‘n rol gespeel of beskik oor inligting rondom hul ontvoering en moord:
SAPD vra twee verdagtes in moordsaak van Aserie Ndlovu en Zodwa Mdhluli om hulself oor te gee [KLANK]
ENG AthlendaonTwoSuspects